Waardes vir Kleintjies en Kleuters

‘n Boek propvol waardedraende stories, raaksê rympies en lekkersing liedjies.

R300,00

Samesteller

Kinderland Akademie

Laai musiek af (ZIP)

Musiek Krediet
Hierdie liedjies is spesiaal bedoel vir kinders om lekker saam te sing. Die musikale verwerking is deur Heste de Beer en die sang deur Marlie Katzke.

Oorsig

Grootword is nie maklik nie – en om te weet wat reg of verkeerd is as jy ‘n kleuter is, maak dit nog moeiliker. Kinderland Akademie wil graag ons kleuters an die hand van tien waardes help om hul grootwordpad. Waardes vir Kleintjies en Kleuters is propvol waardedraende stories, raaksêrympies en lekkersing liedjies, alles uit die leefwêreld van kinders van 3 – 6 jaar in goeie maklik-verstaanbare Afrikaans.

Luister Musiek

album-art
00:00
Shopping cart0
There are no products in the cart!
Continue shopping
0